Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Rehabeam was meer lief vir Maäka dogter van Absalom as vir sy ander vroue en byvroue. Hy was getroud met 18 vroue en 60 byvroue, en hy was die pa van 28 seuns en 60 dogters.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:21 in konteks