Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:16 Bybel vir Almal (ABA)

Mense uit al die stamme van Israel het saam met die priesters en Leviete na Jerusalem gekom. Hulle het self besluit dat hulle die Here wil dien, en hulle het gekom om te offer vir die Here, die God van hulle voorvaders.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:16 in konteks