Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete het hulle weivelde en hulle grond gelos en hulle het na Juda en Jerusalem gekom, want Jerobeam en sy seuns het gesê hulle mag nie meer priesters van die Here wees nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:14 in konteks