Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Rehabeam het na Jerusalem gekom en hy het al die manne van die Juda-stam en die Benjamin-stam bymekaargeroep. Hulle was 180 000 soldate wat hy spesiaal gekies het. Rehabeam wou oorlog maak teen die mense van Israel, hy wou probeer om die land vir homself terug te kry.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:1 in konteks