Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die handelaars het 600 sikkels silwer betaal vir een oorlogkar uit Egipte en 150 sikkels vir een perd, en hulle het oorlogkarre en perde verkoop aan al die konings van die Hetiete en die Arameërs.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:17 in konteks