Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

en toe hy daar kom, sien hy die offisiere daar sit. Hy het vir Jehu gesê: “Offisier, ek het ’n boodskap vir jou.”Jehu vra toe: “Vir wie van ons is die boodskap?”Die profeet antwoord toe: “Die boodskap is vir jóú, Offisier.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:5 in konteks