Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:32 Bybel vir Almal (ABA)

Jehu het opgekyk na die venster en gevra: “Wie wil vir my help? Wie?”Twee of drie van die paleiswerkers het by vensters afgekyk na Jehu, en hy het gesê: “Gooi Isebel af!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:32 in konteks