Die wag op die toring van Jisreël het die klomp mense van Jehu gesien aankom en hy het geskree: “Ek sien ’n klomp mense!”Joram het gesê: “Stuur ’n boodskapper op ’n perd na hulle toe en sê hy moet vra of daar ’n probleem is.”