Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die ander offisiere het gesê: “Nee, jy jok, vertel vir ons wat hy gesê het.”En toe sê Jehu: “Die profeet het vir my gesê die Here sê Hy salf my om koning te wees van Israel.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:12 in konteks