Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:8 Bybel vir Almal (ABA)

het hy vir Gasael gesê: “Jy moet ’n present saamneem en na die man van God toe gaan. Jy moet vir hom sê ek is siek en hy moet vir die Here vra of ek sal gesond word of sal sterf.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:8 in konteks