Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

Joram het oorlogkarre geneem en hy het na die land Seïr gegaan. Die Edomiete het rondom hom en sy offisiere kom staan, hulle was gereed om oorlog te maak. Joram het hulle in die nag aangeval, maar sy manne het na hulle tente gevlug.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:21 in konteks