Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die volgende dag het Gasael ’n laken natgemaak en hy het dit oor Ben-Hadad se gesig vasgedruk sodat hy nie kon asemhaal nie. Ben-Hadad het gesterf en Gasael het toe koning geword in Ben-Hadad se plek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:15 in konteks