Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:5 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl een van die profete besig was om ’n groot boom af te kap, het sy byl in die water geval. Hy het geskree en gesê: “Ag, Meneer, dit is ’n byl wat ek geleen het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:5 in konteks