Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het gesê: “Vandag sal ek die kop van Elisa seun van Safat laat afkap. God moet my straf as ek dit nie doen nie.”Die koning het iemand gestuur om Elisa se kop af te kap.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:31 in konteks