Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het daar gebly, en die kos in Samaria het baie min geword. Die kos het later baie duur geword, ’n donkie se kop het 80 sikkels gekos en ’n klein bietjie duiwemis het vyf sikkels gekos.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:25 in konteks