Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend het die bediende van Elisa, die man van God, vroeg opgestaan, en toe hy uitgaan, sien hy al die manne en die perde en die oorlogkarre rondom die stad. Hy het vir Elisa gesê: “Ag, Meneer, wat moet ons doen?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:15 in konteks