Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Een van sy offisiere het gesê: “Nee, Meneer die koning, dit is nie een van ons manne nie, dit is die profeet Elisa wat daar in die land Israel is. Hy weet alles en hy kan vir sy koning ook die dinge sê wat jy in jou slaapkamer praat.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:12 in konteks