Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:26 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Elisa: “Ek het gesien hoe die man van sy wa afgeklim het en vir jou gewag het. Dit is nie nou die tyd om silwer en klere te neem nie, en ook nie olyfboorde en wingerde en skape en bokke en beeste en slawe en slavinne nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:26 in konteks