Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:24 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle bo-op die heuwel kom, het Gehasi die goed geneem wat die jongmanne gedra het en hy het dit in sy huis gaan bêre. Toe het hy vir hulle gesê hulle moet teruggaan, en hulle het gegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:24 in konteks