Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Arameërs het voorheen eendag ’n paar stede in die land Israel gaan aanval. Naäman het toe ’n klein dogtertjie van Israel saamgebring om vir sy vrou te werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:2 in konteks