Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

En toe het daar nie meer olyf-olie uit die kruikie gekom nie. Sy het dit vir die man van God gaan sê, en hy het gesê: “Gaan verkoop nou die olyf-olie en betaal die skuld. Jy en jou seuns kan dan lewe van die geld wat oorbly.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:7 in konteks