Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:35 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Elisa afgeklim van die bed en hy het een maal heen en weer geloop in die kamer. Toe het hy weer op die seun gaan lê. Die seun het sewe maal genies en hy het sy oë oopgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:35 in konteks