Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Haar man het gevra: “Hoekom wil jy vandag na hom toe gaan? Dit is nie Nuwemaan-fees of Sabbatdag nie.”Die vrou het gesê haar man moenie bekommerd wees nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:23 in konteks