Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Elisa vir Gehasi: “Sê vir haar: Jy het baie gedoen om vir ons te help. Wat kan ons vir jóú doen? Kan ek vir die koning of vir die hoof van die leër iets sê oor jou?”Die vrou het geantwoord: “Nee, ek woon by my eie mense.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:13 in konteks