Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die profete se vrou het na Elisa toe gekom en sy het vir hom gevra dat hy haar moet help. Sy het gesê: “My man is dood. Jy weet self dat hy die Here gedien het. Maar hy het geld vir ’n man geskuld, en nou het daardie man gekom om my twee seuns te vat. Hy wil hulle sy slawe maak.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:1 in konteks