Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Israel, die koning van Juda en die koning van Edom het toe deur die woestyn gegaan, maar ná sewe dae was daar nie meer water vir die manne en die diere wat by hulle was nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:9 in konteks