Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook ’n boodskap gestuur na koning Josafat van Juda en gevra: “Die koning van Moab het opstandig geword teen my. Sal jy saam met my teen die Moabiete gaan oorlog maak?”Josafat het geantwoord: “Ek sal saamgaan. Ek sal by jou wees, my manne sal by jou manne wees, en my perde by jou perde.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:7 in konteks