Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe vat die koning van Moab sy oudste seun wat ná hom koning sou word, en hy offer hom op die muur. Hy het hom heeltemal verbrand. Die Israeliete was só geskok en ontsteld dat hulle weggegaan het, terug na hulle land.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:27 in konteks