Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:21 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Moabiete het gehoor dat die drie konings wil kom oorlog maak teen hulle, en hulle het al die manne geroep wat kon veg. Hulle het by die grens van die land gaan staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:21 in konteks