Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate van Babel het oor die muur begin kom, en die soldate van Jerusalem het in die nag begin vlug deur die poort tussen die twee mure, op die pad na die koning se tuin. Die Galdeërs was rondom die stad, en koning Sedekia het op die pad na die Jordaan-vallei probeer wegkom.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:4 in konteks