Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:27 Bybel vir Almal (ABA)

In die sewe-en-dertigste jaar nadat koning Jojagin van Juda ’n gevangene geword het, het koning Ewil-Merodak van Babel vir Jojagin uit die tronk laat uitkom. Dit was in die twaalfde maand, op die sewe-en-twintigste dag van die maand.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:27 in konteks