Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier Nebusaradan het die mense gevang wat nog in die stad was. Hy het ook die mense gevang en weggevat wat self besluit het om na die koning van Babel toe te gaan. Hulle was die mense wat oorgebly het van al die baie mense in die stad.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:11 in konteks