Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:1 Bybel vir Almal (ABA)

en in die negende jaar nadat Nebukadnesar koning van Babel geword het, het Nebukadnesar en al sy soldate gekom om Jerusalem aan te val. Hy het sy tente laat opslaan rondom die stad en hulle het begin om ’n grondwal om die stad te bou.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:1 in konteks