Jojagin was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was drie maande lank koning in Jerusalem. Sy ma was Negusta dogter van Elnatan, van Jerusalem.