Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 24:4 Bybel vir Almal (ABA)

en oor die onskuldige mense wat Manasse in Jerusalem doodgemaak het. Manasse het so baie mense doodgemaak dat Jerusalem vol van hulle bloed was. Die Here wou nie hierdie sondes vergewe nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24

Kyk 2 Konings 24:4 in konteks