Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 24:1 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Jojakim koning was, het Nebukadnesar koning van Babel die land aangeval, en Jojakim het drie jaar lank gedoen wat die koning van Babel gesê het. Maar daarna het hy opstandig geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24

Kyk 2 Konings 24:1 in konteks