Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:8 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Josia het al die priesters wat by die stede van Juda gewerk het, na Jerusalem laat kom. Hy het die offer-plekke ontwy waar hierdie priesters wierook gebrand het, van die stad Geba tot by die stad Berseba. Hy het ook die offer-plekke van die veldgode laat afbreek. Hierdie offer-plekke was voor die poort van die huis van Josua, die burgemeester. Dit was links langs die poort van die stad.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:8 in konteks