Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:29 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Josia koning was, wou Neko, koning van Egipte, vir die koning van Assirië gaan aanval by die Eufraat-rivier. Josia het toe gegaan om vir Neko te stop. Die farao het vir Josia doodgemaak toe hulle mekaar by Megiddo sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:29 in konteks