Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:17 Bybel vir Almal (ABA)

Josia het ’n grafsteen gesien en hy het gevra wie se graf dit is. Die mense van die stad Bet-El het vir hom gesê: “Dit is die graf van die man van God wat uit Juda gekom het. Die man van God het voorheen gesê hierdie dinge wat jy met die altaar van Bet-El gedoen het, sal gebeur.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:17 in konteks