Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:15 Bybel vir Almal (ABA)

Josia het ook die altaar wat in Bet-El was, laat afbreek. Dit was die offer-plek wat Jerobeam seun van Nebat gebou het. Jerobeam het die mense van Israel daar sonde laat doen. Josia het ook daardie altaar, daardie offer-plek, laat afbreek. Hy het die offer-plek verbrand en fyngeslaan en hy het die gewyde paal verbrand.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:15 in konteks