Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek en die volk, al die mense van Juda, stuur julle om te gaan vra wat sê die Here oor die dinge wat geskryf is in hierdie boek wat hulle in die tempel gekry het. Ek dink die Here is baie kwaad vir ons omdat ons voorvaders nie gedoen het wat in hierdie boek oor ons geskryf is nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:13 in konteks