Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hiskia het vir Jesaja gesê: “Ek het gehoor wat jy sê. Wat die Here gesê het, is goed.”Hiskia het ook gesê: “Ek hoop ons sal vrede hê en veilig wees so lank soos ek nog lewe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:19 in konteks