Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:12 Bybel vir Almal (ABA)

Merodak-Baladan seun van Baladan was die koning van Babel. Hy het gehoor dat koning Hiskia siek is. Hy het eendag vir Hiskia briewe en presente gestuur.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:12 in konteks