Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Hiskia het in daardie tyd baie siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het na hom toe gekom en vir hom gesê: “Jy moet vir jou familie sê wat jy wil hê hulle moet doen, want jy sal sterf, jy sal nie gesond word nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:1 in konteks