Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het vir Elisa gesê: “Jy moet asseblief hier bly, want die Here stuur my na die Jordaan-rivier.”Elisa het gesê: “So seker soos die Here lewe en jy lewe, ek sal jou nie alleen los nie.”Hulle het toe verder geloop.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:6 in konteks