Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:32 Bybel vir Almal (ABA)

“Daarom sê Ek, die Here, hierdie woorde oor die koning van Assirië:“Hy sal nie in hierdie stadinkom nie,hy sal nie hier met sy pylen boog skiet nie.Hy sal nie hier sy skildkom optel om homselfte beskerm nie.Hy sal nie grond teen die stadse muur gooi sodat hyoor die muur kan klim nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:32 in konteks