Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:22 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sê vir my dat julle God die Here julle sal help, maar ek sê Hy sal dit nie doen nie, want Hiskia het julle God se offer-plekke en altare afgebreek. Hiskia het vir die mense van Juda en Jerusalem gesê hulle mag net bid by die brandoffer-altaar in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:22 in konteks