Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die offisiere het geskree en gevra waar die koning is. Eljakim seun van Gilkija, en Sebna en Joag, seun van Asaf, het na die offisiere toe gegaan. Hulle was die drie belangrikste amptenare van koning Hiskia.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:18 in konteks