Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:14 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Hiskia van Juda het vir die koning van Assirië in die stad Lakis ’n boodskap gestuur. Hiskia het vir hom gesê: “Ek het verkeerd gedoen. Jy moenie teen my oorlog maak nie, ek sal vir jou betaal wat jy vra.”Die koning van Assirië het gesê Hiskia moet 300 talente silwer en 30 talente goud betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:14 in konteks