Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:2 Bybel vir Almal (ABA)

Agas was 20 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem. Hy was nie soos sy voorvader Dawid nie, hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:2 in konteks